Zuid-Afrikaans weerbericht...

Bericht van: Kimme (Bever) , 01-01-2005 20:56 

'n Baie voorspoedige nuwe jaar en mag 2005 aan een en almal geluk bring!! Die nuwe jaar begin met 'n swak koue front wat inwig vanuit die ooste oor die hoëveld met bewolkte weer langs die platorand vanoggend met miskolle. Nog steeds bewolk oor die kusgebiede van die suid en suid-oos kus soos wat die hoog suid van die land inwig, agter die koue front. Die bolug lyk nie juis goed vir enige donderbuie nie maar met hitte en die bietjie vog wat inslaan vanuit die ooste is daar altyd een of twee donderbuie wat oor die noordelike binneland kan voorkom in die middag en aand. Die digte kol wolke in die noordlike Mosambiek kanaal kan moontlik tot 'n matige tropiese depressie ontwikkel, en oor die volgende paar dae effens suid skuif, en is daar 'n kans dat die laag kan ontwikkel tot 'n tropiese sikloon (afgelei uit medium termyn model data!)..

Groeten,

Kimme

Zuid-Afrikaans weerbericht...   ( 126)
Kimme (Bever) -- 01-01-2005 20:56
Het alcoholgehalte is precies nog niet veel afgenomen in je   ( 41)
Katya - As (B) ( 74m) -- 01-01-2005 21:51
  tus ook geen snee nie in Suid-Afrieka  
Marcus ( Sleidinge ) -- 01-01-2005 21:02
  Neen inderdaad 🙁  
Kimme (Bever) -- 01-01-2005 21:13